×
Skakel na Engels

Woeker met jou water

Kry meer én spaar meer met ’n JoJo-tenk

 

Omdat nuwe wateruitdagings, soos stygende waterrekenings en munisipale wateronderbrekings ons voortdurend in die gesig staar, is die opberging van reën, ons gratis bron van water, ’n sprankelende idee.

 

’n Watertenk is maklik om te installeer en te onderhou. Opgebergde reën is geskik vir huishoudelik skoonmaak sowel as tuinmaak, wasgoed was, motor was en om die hond te bad. Jy verklein ook jou koolstofvoetspoor wanneer jy reënwater gebruik pleks om dit te vermors. En in ’n noodgeval het jy altyd ’n ekstra voorraad water byderhand.

Maak seker jy kies ’n JoJo-tenk.

Dis die enigste tenks met ’n agtjaar-waarborg. En hulle is boonop iets vir die oog, in ’n verskeidenheid modieuse vorms en kleure wat aan enigiemand wat wil water bespaar, se vereistes sal voldoen.

 

Vir meer inligting:

Telefoon: 013 262 3021

Webtuiste: www.jojotanks.co.za

Facebook: JoJo Tanks South Africa

Twitter: @JoJo_Tanks

 

 

Een gelukkige leser sal ’n JoJo Slimline-tenk ter waarde van R2 500 wen, asook R2 000 vir die installeer- en vervoerkoste van die tenk.

Neem deel.

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Leer jou kind om te spaar

Tieners wat hul geldsake kan bestuur, is meer geneig om volwassenes te word wat maar te goed besef geld groei...

Close