×

Wen stylvolle juweliersware ter waarde van R2 650

Hierdie kompetisie is gesluit.

Drie gelukkige lesers kan elkeen ’n armband met ’n gelukbringertjie ter waarde van R2 650 wen met vergunning van Endless Jewelry en Goeie Huishouding.

Die sangeres Jennifer Lopez is die handelsmerkambassadeur vir en mede-ontwerper van Endless Jewelry. Dié juweliersware se armbande met die ikoniese leerbandjies het die wêreld binne net twee jaar oorrompel en is in meer as 25 lande beskikbaar.

Die armbande is oorspronklik van Denemarke en is vroeër vanjaar in Suid-Afrika bekendgestel.

Die gelukbringertjies van sterlingsilwer en leerbandjies word met die hand gemaak en is die volmaakte bykomstigheid om jou individualiteit op ’n modieuse manier te toon sonder om gehalte in te boet.

Vraag: Wie is die handelsmerkambassadeur vir Endless Jewelry?

Sluitingsdatum: 31 Oktober 2016

 

 

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
VIDEO: Wen met Protect-a-bed en slaan allergieë ’n kishou

Slaap jy saam met die vyand?

Close