×
Skakel na Engels

WEN ’n spesiale Vinolia-geskenkpak!

Hierdie kompetisie is gesluit

Jy het ’n kans om een van agt Vinolia-geskenkpakke ter waarde van R1 000 elk te WEN!

Wanneer jy jou badkamer ’n nuwe voorkoms wil gee sonder om opnuut te teël kan die produkte wat jy rondom jou bad en wasbakke vertoon ’n verskil maak. Vinolia se handwasmiddels en sepe sal hierdie somer nie net die supermarkte se rakke opkikker nie, maar ook jou badkamer in ’n kits mooi laat lyk – en dis bekostigbaar.

Danksy die sukses van Vinolia se nuwe badskuime verlede jaar wat met ’n nuwe, luukse voorkoms spog,  is besluit dat Vinolia-sepe en -handwasmiddels (wat ’n nuwe pomp het) ook aangepas sal word om die handelsmerk ’n meer koherente voorkoms te gee.

“Die positiewe reaksie op die nuwe voorkoms van die badskuime het dit vir ons duidelik gemaak dat ons dieselfde voorkoms en gevoel aan ons handwasmiddels en sepe moes gee,” sê Su-Marie Annandale, Vinolia se handelsmerkbestuurder. “Ons verbruikers wil ’n eleganter, luukser voorkoms hê wanneer hulle produkte in hul badkamers uitstal, en ons glo Vinolia-produkte is ideaal daarvoor.”

 

Die verskeidenheid sepe met die nuwe voorkoms sluit French Lavender, Sandalwood, Vanilla en Wild Rose in, en die handwasmiddels sluit French Lavender, Lily en Sandalwood in.

 

Die kompetisie-geskenkpak bestaan uit ’n bottel handwasmiddel, ’n koekie seep, ’n badjapon ter waarde van R350 en ’n geskenkbewys van Exclusive Books ter waarde van R550.

Om in te skryf, beantwoord eenvoudig die volgende vraag korrek.

 

Vraag: Watter van Vinolia se produkte het ’n nuwe voorkoms?

Sluitingsdatum: 30 September

Besoek Vinolia Africa op Facebook vir nog inligting.

 

Hierdie kompetisie is gesluit

 

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
WEN een van twee hoëtegno-veiligheidskameras!

Hierdie kompetisie is gesluit

Close