×
Skakel na Engels

Wen ’n Revlon ColorStay-geskenkpak ter waarde van R3 000

Hierdie kompetisie is gesluit.
win revlon

Twee lesers kan elkeen ’n Revlon ColorStay-geskenkpak van R3 000 wen.

Olivia Wilde is die gesig van Revlonkosmetiekware en sy kies Revlon Color- Stay 2-in-1 Compact Makeup & Concealer wanneer sy vlekkeloos op die rooi tapyt moet lyk. Die reeks het grimering en verbloemers in 14 skakerings om jou ’n egalige gelaat te gee wat heeldag vars en vlekkeloos lyk. Die gladde, vermengbare formule is sweetbestand en bied volledige bedekking met ’n effense mat afwerking. Die kompak bevat ’n unieke aanwender vir noukeurige aanwending en ’n spieëltjie sodat jy jou grimering maklik kan opknap.

Elke prys sluit die volgende in:

• Drie ColorStay Gel Envy-naellakke (R119 elk)

• ColorStay Gel Envy Diamond-bolaag (R119)

• ColorStay 2-in-1 Compact Makeup & Concealer (R299)

• ColorStay-poeier (R199)

• ColorStayvloeibare onderlaag (R299)

• Drie ColorStay Ultimate Suede-lipstiffies (R199 elk)

• Drie ColorStay-oogomlyners (R179 elk)

• ColorStayvloeibare omlyner (R199)

• Twee ColorStay 16-Hour-oogskadustelle met vier kleure (R220 elk)

Die Hollywood-ster, ma, skoonheidsikoon en Revlon-ambassadeur Olivia Wilde gesels eksklusief met ons redakteur, Sally Emery, oor haar skoonheidsgeheime, haar Suid-Afrikaanse penmaat … en die huishoudelike taak wat sy die meeste verpes.

Vraag: Watter skoonheidshuis gee die ColorStay 2 in 1 Compact Makeup & Concealer weg?

Sluitingsdatum: 31 Oktober 2016

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Wen ’n AMC-kookgereistel ter waarde van R13 750

Hierdie kompetisie is gesluit.

Close