×
Skakel na Engels

WEN R15 000 in kontant met vergunning van 1st for Women en help om geweld teen vroue te beëindig

Danksy 1st for Women kan meer vroue altyd voorbereid wees. Net vir ingeval.

As voorbereidheid ’n superkrag was, sou alle vroue daaroor beskik het. Waar ons ook al gaan en wat ons ook al doen, vroue het altyd ietsie ekstra ingepak of ’n paar minute om te spaar. Daar is baie situasies waarop ons maklik voorbereid kan wees, en dan is daar dié waarop geen vrou ooit voorbereid moet hoef te wees nie. Die gevaar van geweld is een hiervan. Weens die hoë syfers van geweld teen vroue in ons land het dit ongelukkig noodsaaklik geword om vroue ook op geweldsituasies voor te berei.

1st for Women se nuwe inisiatief, For Women, is daarop gemik om geweld teen vroue te beveg, en dit sluit in om vroue voor te berei op die werklikheid van mishandeling. Lees hier meer oor For Women.

Danksy 1st for Women kan meer vroue altyd voorbereid wees. Net ingeval.

Om R15 000 in kontant te kan WEN, neem deel aan die vinnige opname hier onder:

SLUITINGSDATUM: Die kompetisie is verleng. Die sluitingsdatum is 31 Desember 2017.

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
5 lewenslesse om jou tieners te help om gemotiveerd te bly

1st for Women glo dat om jou beste self te word daarmee begin om voorbereid te wees. #JustInCase

Close