×
Skakel na Engels

Wen ’n Plush Supreme-houtsorggeskenkpak ter waarde van R1 000!

plush

Agt gelukkige lesers kan elkeen ’n Plush Supreme-geskenkpak met houtsorgprodukte wen met vergunning van Goeie Huishouding en Plush. Nadat ’n mens die hele week lang ure gewerk het, wil niemand tyd daaraan bestee om meubels skoon te maak nie. Met die Plush Supreme-houtsorgreeks kan jy jou houtmeubels vinnig en maklik skoonmaak sonder dat dit ’n plaas se prys kos.

Hou jou houtmeubels mooi met hierdie Plush-houtsorgprodukte:

Plush Wooden Furniture Oil

Die olie beskerm en voed die hout, bring die grein na vore en gee dit ’n natuurlike glans. Plush Wooden Furniture Oil is in ’n ligte en ’n donker skakering beskikbaar. 

Plush Wooden Furniture Cream

Dit is ideaal om die verlore glans van jou houtmeubels te herstel.

Plush Supreme Wood & Laminate Floor Cleaner 

Spuit eenvoudig die Wood & Laminate Floor Cleaner op alle geseëlde hout- en gelamineerde vloere en vee dit skoon om dit skoon en pragtig te hou.

Liquid Wooden Floor Polish

Gebruik die Liquid Wooden Floor Polish om jou houtvloere te poleer en te voed.

Volg @PlushSA op Facebook of besoek Plush vir nog inligting oor #plushsupreme.

Jy kan een van agt gelukkige lesers wees wat ’n Plush Supreme-houtsorggeskenkpak ter waarde van R1 000 wen! Beantwoord net hierdie maklike vraag:

VRAAG: Wat is die naam van enige houtsorgproduk in die Plush Supreme-reeks?

SLUITINGSDATUM: 30 April 2017

Hierdie kompetisie is gesluit.

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief