×

Wen ’n Plush Supreme-geskenkpak ter waarde van R1 000!

Hierdie kompetisie is gesluit
plush supreme

Agt gelukkige lesers kan elkeen ’n Plush Supreme-geskenkpak ter waarde van altesaam R8 000 wen

Plush se reeks bekostigbare reinigings- en sorgprodukte haal die moeite uit skoonmaak, of dit nou mure, vloere, tafels, toestelle, die kombuis, badkamer of vensters is, en gee jou meer tyd om ’n pragtige, skoon huis saam met familie en vriende te geniet. ’n Sprankelende skoon huis is ’n gelukkige een, maar dit kan baie kosbare tyd en energie verg om dit só te kry. Maak jou huisskoonmaak (en enige ander skoonmaaktaak) maklik met Plush Supreme, wat ’n produk vir elke oppervlak en toestel in jou huis het.

Besoek Plush se Facebook-blad of www.plush.co.za vir nog inligting oor hul produkte.

Beantwoord hierdie maklike vraag om ’n kans te hê om 1 van 8 geskenkpakke met huishoudelike produkte van Plush te wen:

Wat is die waarde van elke Plush Supreme-geskenkpak?

Die kompetisie sluit op 30 November.

 

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Wen ’n koningingroottebedstel van Slumberland ter waarde van R5 999

Nege gelukkige lesers kan elk ’n koningingroottebedstel van slumberland ter waarde van R5 999 wen!

Close