×

Wen ’n Plush-skoensorggeskenkpak ter waarde van R1 000!

Hierdie kompetisie is gesluit
plush comeptition

Agt gelukkige lesers kan elkeen ’n terug-skool-toe-skoensorggeskenkpak ter waarde van R1 000 wen met die komplimente van Plush.

Dis weer terug-skool-toe-tyd en Plush wil jou help om jou kind se skooljaar ’n hupstoot te gee met al die skoolnoodsaaklikhede wat vir blink skoene nodig is. Hierdie skoensorgnoodsaaklikhede van Plush is net wat jy vir die taak sal nodig hê:

  • Max Shoe Polish: Maak waterdig, laat blink en beskerm.
  • Instant Shine Polish: Herstel kleur vinnig en verleen ’n mooi helder glans wanneer droog.
  • Instant Shoe Shine Sponge: Maak skoene in ’n japtrap blink!
  • Suede, Nubuck & Leather Protector: Bied ekstraspesiale sorg vir skoolskoene en laat dit langer hou.
  • Shoe Brush: Kan met enige van Plush se skoensorgmiddels gebruik word.

Kry jou voorkeur-skoensorgproduk by toonaangewende kleinhandelaars landwyd. Besoek www.plush.co.za vir nog inligting oor die volledige Plush-skoensorgreeks of sluit by die gesprek oor skoensorg aan op www.Facebook.com/PlushSA.

Beantwoord eenvoudig hierdie maklike vraag om een van agt Plush-geskenkpakke ter waarde van R1 000 elk te wen:

Vraag: Watter produk van die Plush-skoensorgreeks maak skoene waterdig, laat dit blink en beskerm dit?

Kompetisie sluit op 31 Januarie 2017.

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Wen Engelsrufer-juweliersware ter waarde van meer as R4 000

Hierdie kompetisie is gesluit

Close