×
Skakel na Engels

WEN ’n Philips Avance-versapper met FiberBoost-tegnologie ter waarde van R2 799!

Philips Avance-versapper

Wen ’n Philips Avance-versapper met FiberBoost-tegnologie, met vergunning van Goeie Huishouding en Philips.

Moedersdag is om die draai en vir party van ons is dit werklik ’n nagmerrie om ’n geskikte Moedersdaggeskenk te kry. As jy ook een van dié is wat met ’n geskenk sukkel, het Philips dalk net die oplossing vir jou!

Die Philips Avance-versapper met FiberBoost-tegnologie het ’n kragtige 1 200 W-motor om selfs die hardste vrugte en groente te versap om heerlike, vars sap te maak. FiberBoost-tegnologie laat jou toe om die tekstuur van jou sap te kies: Jy kan ’n verfrissende dun sap maak of ’n romeriger sap met tot 50% meer vesel wanneer jy die veselbeheerknop gebruik.  

Is jy moeg daarvoor om jou vrugte en groente in klein stukkies te sny voordat jy dit versap? Met dié versapper kan jy die meeste vars produkte net so in die ekstragroot buis sit om vinnig ’n lekker gesonde sap te maak.

Vir nog inligting oor die #Philips-versapper besoek www.philips.co.za.

Jy kan een van drie gelukkige lesers wees wat ’n Philips Avance-versapper met FiberBoost-tegnologie ter waarde van R2 799 wen! Beantwoord eenvoudig hierdie vraag:

VRAAG: Hoeveel meer vesel kan jy met die Philips Avance-versapper kry wanneer jy die veselbeheerknop gebruik?

SLUITINGSDATUM: 31 Mei 2017

Hierdie kompetisie is gesluit.

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
WEN ’n Spindel-droër ter waarde van R2 599!

Twee gelukkige lesers kan ’n Spindel-droër met vergunning van Goeie Huishouding en Spindel wen. Die winter is om die draai,...

Close