×
Skakel na Engels

WEN ’n maand se klasse by myUTOPIA ter waarde van R2 500!

WEN onbeperkte klasse by myUTOPIA vir ’n maand met vergunning van Goeie Huishouding en myUTOPIA

Dis nie ’n verrassing dat joga en pilates nou as kernelemente van bykans elke oefenprogram beskou word nie. As jy nog nie hierdie oefenneigings probeer het nie, is myUTOPIA die ideale plek om te begin. Hier kan jy joga of pilates deel van jou nuwe gunsteling-oefenroetine maak.

myUTOPIA is die eerste holistiese alteljee in Kaapstad wat joga, pilates en balkoefeninge aanbied en gaan oor gerief, eenvoud en ’n gesonde leefstyl. Hierdie leefstylruimte met eersteklas-geriewe sal verseker dat jou oefenroetine moeiteloos by jou besige dag inpas.

Benewens hul nieverhitte standaard-joga-ateljee met ’n pragtige uitsig op die V&A Waterfront, bied myUTOPIA ’n verhitte ateljee wat gedurende jou oefentyd essensiële olies vrystel om jou ’n ektra gesondheidsvoordeel te bied. Woon eenvoudig ’n klas van jou keuse by en daar sal ’n mat, handdoek en ’n bottel water op jou wag.

myUTOPIA het fantastiese stortgeriewe, en jy kan boonop jou ontbyt- of middagetevergadering in hul eetplek, Nourish, hou. 

Besoek www.myutopia.co.za vir nog inligting oor wat myUTOPIA bied.

3 gelukkige lesers kan ’n maand se gratis klasse ter waarde van R2 500 by myUTOPIA wen!*

*Die maand se klasse is onbeperk en sluit alle joga-, pilates- en oefenbalkklasse gedurende daardie maand lange tydperk in.

Die prys sluit ook die volgende in:

5 Blow & Go-geskenkbewyse sodat jy jou hare ná ’n oefensessie in hul salon op die perseel kan laat droogblaas

OF 2 sportmasserings

Beantwoord net die maklike vraag hier onder.

VRAAG: Wat is die naam van myUTOPIA se eetplek?

SLUITINGSDATUM: 31 Julie 2017

Hierdie kompetisie is gesluit.

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
WEN ’n veelkleurige leerhandsak met ’n intrekkoord ter waarde van R11 680!

Een gelukkige leser kan ’n veelkleurige Via Veneta-leerhandsak wen met vergunning van Goeie Huishouding en Via La Moda Voel jy...

Close