×
Skakel na Engels

Wen ’n luukse safariwegbreek van R25 000!

Hierdie kompetisie is gesluit.
SAMARA-WEN Samara Private Game Reserve

Vier ’n unieke stukkie Afrika en ervaar ’n luukse safari in die Samara Private Game Reserve in die Groot-Karoo. Dié malariavrye ligging bied ’n diverse natuurlewe, asook baie rus en vrede. Gaan tuis in die Karoo Lodge, wat die gevoel van ’n tradisionele Karooplaashuis het en op ’n amfi teater van berge uitkyk, of in die eksklusiewe Manor House, wat met ’n private swembad, ’n sjef, ’n butler en ’n veldwagter kom. Al twee opsies beloof ’n vreedsame natuurervaring. Besoek samara.co.za vir nog inligting en om te bespreek. ’n Gelukkige paartjie kan drie nagte se verblyf in die Samara Private Game Reserve ter waarde van R25 000 wen, met vergunning van Goeie Huishouding en die Samara Private Game Reserve

PRYS SLUIT IN

  • Drie nagte se verblyf vir twee wat deel in die Karoo Lodge
  • Alle etes
  • Wildritte

KOMPETISIEREËLS

  1. Slegs een inskrywing per persoon word toegelaat.
  2. Die kompetisie sluit op 31 Maart 2017.
  3. Die eerste korrekte inskrywing wat lukraak getrek word, sal die prys wen. Dit maak die keuse regverdig en onpartydig. 4. Die wenner sal per e-pos of telefonies verwittig word.
  4. Deur jou kontakbesonderhede te verskaf gee jy aan GH en die borg van die prys toestemming om via dié kanale bemarkingsmateriaal aan jou te stuur.
  5. Niemand mag binne drie maande nadat hy/sy ’n kompetisie gewen het wat deels of algeheel deur GH aangebied is, aan ’n ander kompetisie deelneem wat deels of algeheel deur GH aangebied word nie.
  6. Slegs SA inwoners mag deelneem.

 

Vraag: Waar is die Samara Private Game Reserve geleë?

Sluitingsdatum: 31 Maart 2017

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Wen ’n groenleefstyl-geskenkpak van Faithful to Nature ter waarde van meer as R16 000!

Hierdie kompetisie is nou gesluit.

Close