×

Wen ’n koningingroottebedstel van Slumberland ter waarde van R5 999

Nege gelukkige lesers kan elk ’n koningingroottebedstel van slumberland ter waarde van R5 999 wen!

Slumberland maak al sedert 1919 topgehaltebeddens – en dis net wat jy vir ’n behoorlike nagrus nodig het.

Slumberland se beddens word in die mees tegnologies gevorderde bedfabriek in die Suidelike Halfrond vervaardig. Elke matras word deur kenners ontwerp volgens die bevindinge van studies oor die wetenskap van slaap. Slumberland se beddens is sterk en duursaam, en dit bied ondersteuning, gemak en luuksheid wat jou van ’n ononderbroke nagrus sal verseker. Dis jou toegang tot droomland!

Besoek www.slumberland.co.za om jou naaste handelaar te vind.

Sluitingsdatum: 30 November 2016

Vraag: In watter jaar het Slumberland begin beddens maak? 

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Wen stylvolle juweliersware ter waarde van R2 650

Hierdie kompetisie is gesluit.

Close