×

Wen ’n koningin-grootte-bedstel van Slumberland van R8 399

Hierdie kompetisie is gesluit.
slumberland kompetisie

Sewe gelukkige lesers kan elkeen ’n koningingrootte-bedstel van Slumberland ter waarde van R8 399 wen. Wat is die hoofbestanddeel vir ’n ononderbroke nagrus? ’n Topgehaltebed van Slumberland wat sterk en gemaklik is. Slumberland maak al sedert 1919 gebruik van die bevindinge van navorsing oor die wetenskap van slaap en vervaardig beddens wat luuks en duursaam is. Jy kan op ’n Slumberland-bedstel staatmaak om uitgerus en gereed vir die dag wakker te word. Soete drome begin hier.

Besoek www.slumberland.co.za vir jou naaste handelaar.

Vraag: In watter jaar het Slumberland begin beddens maak?

 

Sluitingsdatum: 28 Februarie 2017

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
10 maniere om van weeluise ontslae te raak

Slaap gerus met die wete dat geen goggas jou bed met jou deel nie!

Close