×
Skakel na Engels

Wen ’n groenleefstyl-geskenkpak van Faithful to Nature ter waarde van meer as R16 000!

Hierdie kompetisie is nou gesluit.
Faithful to Nature

Een gelukkige leser kan ekovriendelike produkte vir die huis van Faithful to Nature ter waarde van meer as R16 000 wen! Jy het ’n kans om jou huis in ’n groen toevlugsoord te omskep met produkte van Faithful to Nature. In hierdie opwindende kompetisie kan een gelukkige leser groenprodukte wen wat haar/hom en hul gesin sal help om gesonder te leef.

Faithful to Nature is Suid-Afrika se grootste aanlyn organiese-gesondheidswinkel en is 10 jaar gelede begin. Hierdie dinamiese onderneming bied aan sy kliënte die gerief van tuisinkopies en verseker dat hulle die beste moontlike gesondheidsgefokusde handelsware ontvang. Faithful to Nature was een van die eerste maatskappye in die wêreld wat ’n streng bestanddeelbeleid bekendgestel het waar gesondheid nooit gekompromitteer word nie en topgehalteprodukte altyd verkoop word. Besoek www.faithful-to-nature.co.za vir nog inligting.

Een gelukkige leser kan ’n geskenkpak met die volgende produkte wen:

  • Eko-vriendelike Spindel-wasgoeddroër ter waarde van R2 599
  • Snappy Chef-induksiestoof ter waarde van R1 850
  • Ion-watertoestel ter waarde van R2 999
  • Draagbare Ecoboxx-sonkragopwekker ter waarde van R1 800
  • Definitive Water-toonbank-suiweraar ter waarde van R1 250
  • Dr Green-skinkbord-roosterpan ter waarde van R1 285
  • Bibo Fizz Bar ter waarde van R1 255
  • Solarway-lantern en -laaier ter waarde van R590
  • Earth Probiotic-komposbeginstel ter waarde van R835
  • Water Warrior-gryswaterstelsel ter waarde van R550
  • Biowash-wasgoedbal ter waarde van R535
  • Kitchen Garden-spruitstel ter waarde van R599
  • Wonderbag ter waarde van R360
  • Green Home-beginstel van Triple Orange ter waarde van R325
  • Stream Straws-stel ter waarde van R250
  • Twee herbruikbare Ecoffee-koppies ter waarde van R500
  • Himalaja-soutlamp ter waarde van R300

Kliek hier vir nog inligting oor hierdie fantastiese produkte.

Vraag: Wat is jou gunstelingproduk in die Faithful to Nature Green Your Home-kompetisie?

Sluitingsdatum: 16 Februarie 2017

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Wen ’n luukse wegbreek vir jou en jou gesin ter waarde van R8 000!

Hierdie kompetisie is gesluit.

Close