×

Wen ’n geskenkpak ter waarde van R4 500 met All Gold

Hierdie kompetisie is nou gesluit
all gold win

All Gold-tamatiesous het twee nuwe 350 ml-tamatiesousvariante bekendgestel en gee jou die kans om fantastiese pryse te wen

All Gold-tamatiesous, wat al jare lank ’n betroubare huishoudelike naam is, het twee nuwe, opwindende variante by hul tamatiesousreeks gevoeg: All Gold Hot & Spicy Tomato Sauce en All Gold Light Tomato Sauce. All Gold Hot & Spicy Tomato Sauce is een van die enigste gegeurde tamatiesouse op Suid-Afrikaanse winkelrakke, terwyl All Gold Light Tomato Sauce geskik is vir enige iemand wat hul kilojoule-inname dophou. Dit is deur Weigh-Less goedgekeur. Wat selfs opwindender is, is dat albei hierdie nuwe variante geen preserveer-, kleur- of verdikkingsmiddels bevat nie.

Jy het ’n kans om ’n prys ter waarde van altesaam R4 500 te wen wat uit ’n Tefal ActiFry Family Air Fryer ter waarde van R3 500 en twee All Gold-geskenkpakke ter waarde van R500 – een vir jou en een vir ’n vriend(in) – bestaan.

Boonop kan nog drie gelukkige lesers elk een van drie All Gold-geskenkpakke, propvol All Gold-heilsaamheid, vir hulle en twee vriende wen ter waarde van R500 elk.

Beantwoord eenvoudig die volgende vraag om in te skryf:

Vraag: Watter twee nuwe variante het All Gold by hul tamatiesousreeks gevoeg?

Sluitingsdatum:  30 November 2016.

 

 

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
16 plaaslike soetgoed en peuselhappies wat Suid-Afrikaners wat oorsee woon die meeste mis

As jy al ooit gesukkel het om vyf groot pakke Flings in jou tas te pas om vir jou suster...

Close