×

Wen ’n geskenkpak met velsorgprodukte van Clarins ter waarde van R2 000!

Hierdie kompetisie is gesluit.
GHK_Clarins clarins

’n Helder en eweredige gelaat begin met die Bright Plus-reeks van Clarins. Die reeks verbeter die voorkoms van donker vlekke en pigmentasie en verhelder terselfdertyd die gelaat.

Ná 20 jaar van deskundigheid met verheldering onthul Clarins ’n groot wetenskaplike ontdekking wat die oorsake van donker vlekke en hiperpigmentasie toon. Acerola-ekstrak, die sleutelbestanddeel in die Bright Plus-reeks, is geëien as ’n kragtige bestanddeel wat die voorkoms van donker vlekke en hiperpigmentasie kan help verbeter.

Die Clarins Bright Plus-reeks bied ’n volledige velsorgoplossing vir ’n ewerediger veltoon en stralender gelaat. Dit maak nie saak waarheen die lewe jou neem nie, jy kan altyd ’n mooi gloeiende vel hê. Die reeks sluit die Bright Plus Brightening Hydrating Day Lotion, Bright Plus Brightening Repairing Night Cream en Bright Plus Tri-Intensive Brightening Serum in. Ses gelukkige lesers kan elkeen ’n geskenkpak met velsorgprodukte wen met vergunning van Goeie Huishouding en Clarins

Jy kan een van ses gelukkige lesers wees wat ’n geskenkpak met Clarins Bright Plus-produkte wen. Beantwoord net die maklike vraag hier onder:

VRAAG: Wat is die sleutelbestanddeel in die Bright Plus-reeks?

SLUITINGSDATUM: 31 Maart 2017.

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
5 verrassende skoonheidsgeheime van ou Hollywood

Sal jy jou hele gesig met Vaseline besmeer? Of groen lipstiffie en blosser dra? Skoonheidsgebruike het al baie verander sedert...

Close