×
Skakel na Engels

WEN ’n drie-nagte-reis na Istanboel vir twee ter waarde van R60 000

Hierdie kompetisie is gesluit.

Jy kan ’n reis vir jou en jou maat na Istanboel wen met jou skenking aan Fees For All. Dis nou wat ons ’n wen-wen-situasie noem

Fees For All is ’n splinternuwe inisiatief deur LIPCO Law For All, wat al vir langer as 20 jaar beurse en mentorskap aan regstudente bied. Deur Fees For All wil hulle die finansiële en loopbaanvoorligting wat hulle bied na alle studente uitbrei, ongeag hul studieveld.

Een wat sy steun aan hierdie veldtog toegesê het, is die akteur, bergfietsryer en sanger-liedjieskrywer Ivan Zimmermann, wat die 12 000 km lange Silk Route-fietstoer van Beijing doen en Istanboel na verwagting op 5 Oktober sal bereik. Maar gelukkig is daar ’n veel makliker manier vir jou om jou ondersteuning te bied.

FB_Ivan_Zimmermann_img1

Feesforall.org.za

FB and Twitter: #FeesForAll

 

Skryf só in

Skandeer die Snapscan QR-kode op hierdie blad en doen ’n skenking aan Fees For All voor 15:00 op 30 Augustus 2016. Dis so maklik soos dit!

QRCODE-MarieClaire-002

Die prys sluit in:

  • ’n Drie-nagte-reis vir twee na Istanboel van 4 tot 7 Oktober 2016 waar jy Ivan op 5 Oktober sal ontmoet, met komplimente van Turkish Airlines;
  • Twee ekonomiese-klas-retoervlugte van Johannesburg met die Turkse lugdiens, lughawebelasting en hoteloordrag ingesluit; en
  • Verblyf vir twee in ’n luukse dubbelkamer in die vyfsterhotel Raffles, ontbyt ingesluit.

Die prys sluit alle ander uitgawes in die hotel en in Istanboel uit, asook reiskoste na die O.R. Tambo Internasionale Lughawe.

Hierdie kompetisie is gesluit.

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief