×

Wen ’n Citizen Eco-Drive-horlosie ter waarde van R5 399

Hierdie kompetisie is gesluit
citizen win

Citizen bederf een gelukkige leser met ’n deftige, elegante ligaangedrewe horlosie wat met tyd sy waarde sal bewys.

Die Citizen Eco-Drive-horlosie is nie net ’n besonderse bykomstigheid nie, maar Citizen se Eco-Drive-tegnologie gebruik ook enige natuurlike of kunsmatige ligbron en omskep dit in energie. Dit beteken dit herlaai konstant sodat jy nooit die battery hoef te vervang nie. Minder batterye in die rommelstroom beteken jy lewer ’n positiewe bydrae om die omgewing te bewaar en ’n volhoubare toekoms te skep. Vir nog inligting besoek www.citizenwatches.co.za, stuur ’n e-pos na info@cjr.co.za of bel 011 257 6000.

Sluit ook by Citizen op Facebook aan.

Hierdie pragtige Eco-Drive-horlosie kan joune wees as jy hierdie eenvoudige vraag reg beantwoord:

Vraag: Wat is die naam van Citizen se ligaangedrewe tegnologie?

Sluitingsdatum: 31 Desember 2016

 

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief