×

Wen ’n Canon-kamera ter waarde van R7 000!

Hierdie kompetisie is gesluit
canon

Een gelukkige leser kan ’n Canon PowerShot SX60 HS met ingeboude wifi wen

Die PowerShot SX60 HS is een van Canon se kragtigste PowerShot-sakkameras tot nog toe. Sy eienskappe beklemtoon Canon se verbintenis tot innovering en sy klante, en bied nuwe gereedskap sodat mense die wêreld – soos hulle dit sien – kan vasvang en deel.

Met ’n 65x-zoem in ’n kompakte en ergonomiese verpakking is die nuwe PowerShot SX60 HS vinnig, buigsaam en gebou om moet-sien-afstandaksie vas te vang. Dit het verskillende eienskappe en laat jou alles doen van dag- en nagfoto’s en vinnige aksie tot die verfilming van realistiese flieks en het wifi-verbinding.

Skryf nou in vir ’n kans om ’n Canon PowerShot SX60 HS te wen. Dit kom met ’n lensdoppie (met ’n band), NS-DC11-nekband, NB-10L-batterypak, CB-2LCE-batterylaaier, pantserkabel en ’n gebruikershandleidingstel.

Vraag: Water grootte zoem het die Canon PowerShot SX60 HS?

Sluitingsdatum: 10 Desember 2016

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Koop só ’n digitale kamera

Hou hierdie wenke in gedagte wanneer jy 'n nuwe kamera wil aanskaf

Close