×
Skakel na Engels

Wen ’n Business Savvy-kursus deur die Imbalie-opleidingsakademie ter waarde van R8 000

Hierdie kompetisie is gesluit

Een gelukkige leser kan ’n kursus ter waarde van R8 000 bywoon met vergunning van Goeie Huishouding en die Imbalie-opleidingsakademie

Die idee om jou eie onderneming te begin is so opwindend, maar waar begin ’n mens? Die Imbalie-opleidingsakademie streef daarna om keer op keer selfversekerde, vaardige, suksesgeoriënteerde en sakekundige gegradueerdes te gradeer. Hulle bied ’n intense dog maklik begrypbare 10 dae lange opleidingsprogram aan wat jou alles leer wat jy oor jou eie onderneming moet weet, om van onder af te begin. Business Savvy dek onderwerpe soos bestuur en leierskap, organisasievaardighede, die bestuur van finansies, kliëntesorg en -behoud, en veel meer. Besoek imbalietrainingacademy.co.za vir bykomende inligting.

 

Wil jy graag ekstra vaardighede verkry met hierdie fantastiese kursus? Nou kan jy.

 

Vir ’n kans om die Business Savvy-kursus ter waarde van R8 000 by te woon, “like” die Imbalie-opleidingsakademie se Facebook– en Instagram-blaaie en beantwoord die vraag hier onder.

 

Vraag: Hoekom verdien jy dit om hierdie ongelooflike kursus te wen? Verskaf asseblief drie redes.

 

Sluitingsdatum: 30 September 2016

 

Hierdie kompetisie is gesluit

 

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Wen ’n Shower to Shower-geskenkpak ter waarde van R1 250

Hierdie kompetisie is gesluit

Close