×
Skakel na Engels

Wen ’n beperkte-oplaag-Trollbeads-geskenkpak ter waarde van R2 998!

trollbeads

Twee gelukkige lesers kans elkeen ’n beperkte-oplaag-Feel Good-armband van Trollbeads wen met vergunning van Goeie Huishouding en Trollbeads

Trollbeads is ’n familieonderneming en die skepper van die konsep van “krale op armbande”. Met honderde pragtige krale om van te kies kan jy jou eie storie skep sodat elke armband heeltemal uniek en persoonlik is. Bou jou eie storie met Trollbeads! Jou individualiteit, die manier waarop jy leef en die betekenis wat jy aan elke kraal heg, is die ware skoonheid van Trollbeads.

Trollbeads se Feel Good-armband is hul beperkte-oplaag-beginnerarmband vir 2017. Die Lucky Friends-kraal is in 2016 geskep om 40 jaar van uitmuntende vakmanskap te vier.

Besoek Trollbeads vir nog inligting oor #trollbeadsSA. Volg @TrollbeadsSouthAfrica op Facebook, @TrollbeadsSA op Instagram en @TrollbeadsZA op Twitter.

Twee gelukkige lesers kan elkeen ’n pragtige beperkte-oplaag-Trollbeads-geskenkpak ter waarde van R2 998 wen!

Die prys bestaan uit:

1. ’n Trollbeads Feel Good-armband met ’n silwerkraal, ’n glaskraal en ’n sluiter (alles in ’n beperkte oplaag).

2. Die Lucky Friends-kraal.

Beantwoord net dié maklike vraag:

VRAAG: Hoeveel jaar lank maak Trollbeads al pragtige krale?

SLUITINGSDATUM: 30 September 2017

Hierdie kompetisie is gesluit.

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
WEN Airloom-vinielvloere ter waarde van R3 500

Drie gelukkige lesers kan Airloom-vloerbedekking wen met vergunning van Goeie Huishouding en Airloom! ’n Verandering is so goed soos ’n...

Close