×
Skakel na Engels

Wen ’n AMC-kookgereistel ter waarde van R13 750

Hierdie kompetisie is gesluit.
amc coockware

Vier gelukkige lesers kan elkeen ’n AMC-geskenkpak met ’n kookgereistel en die AMC Cook’s Book ter waarde van R13 750 wen, met vergunning van Goeie Huishouding en AMC.

Gehalte-kookgerei beteken gehalte-kos. Met AMC-kookgerei, wat al 47 jaar lank ’n huishoudelike naam is, kan jy smaaklike gehalte-geregte op die stoof en in die oond berei. AMC se voortreflike vlekvryestaalreeks kom ook met ’n lewenslange waarborg, wat beteken dit kan van een generasie na ’n vol-gende oorgedra word. As jy eers AMC-kook-gerei gebruik het, sal niks dit kan klop nie.

Besoek www.amcsa.co.za vir nog inligting of skakel  0861 111 262.

Elke prys sluit in:

• Groot Gourmet-kastrol (24 cm)

• Ekstrahoë Gourmet-kastrol (20 cm)

• Hoë Gourmet-kastrol (16 cm)

• Lae Gourmet-kastrol (16 cm)

• Gourmet-sjefpan (24 cm)

• Eksemplaar van AMC Cook’s Book

Vraag: Watter waarborg bied AMC aan sy klante?

Sluitingsdatum: 31 Oktober 2016

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Wen ’n Business Savvy-kursus deur die Imbalie-opleidingsakademie ter waarde van R8 000

Hierdie kompetisie is gesluit

Close