×

Wen juweliersware van die Anais-versameling

Hierdie kompetisie is gesluit
anais kompetisie

Twee lesers kan elkeen elegante Anais-juweliersware ter waarde van R4 000 wen 

Die Anais-juwelierswareversameling bied die geleentheid om jou eie pragtige lewensverhaal te skep met stukke wat mettertyd bymekaar gemaak kan word.

Meer as 90 gelukbringertjies is in edelmetale en  regte edelstene beskikbaar, en elkeen het ’n spesiale storie wat saam met jou kan reis. Drie komponente – ’n hangertjie, ’n ketting en ’n groot reeks gelukbringertjies – vorm jou eie persoonlike stuk juweliersware.

Elke Anais-gelukbringertjieraampie, waarin jou kosbare gelukbringertjies kom, is met ’n regte diamant versier. Die gelukbringertjies kan letters, ikoniese simbole of jou geboortesteen insluit. Dis die ideale persoonlike bykomstigheid en maak ’n spesiale geskenk vir ’n geliefde.

Die kettings wissel van R899 tot R1 899, die raampies van R1 299 tot R3 699 en die gelukbringertjies van R549 tot R799.

Anais-juweliersware is by uitgesoekte kleinhandelaars landwyd en by www.anaisparis.co.za beskikbaar.

Vraag: Meer as hoeveel gelukbringertjies is in die Anais-versameling beskikbaar?

Sluitingsdatum: 31 Desember 2016

 

 

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Wen ’n Citizen Eco-Drive-horlosie ter waarde van R5 399

Hierdie kompetisie is gesluit

Close