×

Wen elegante juweliersware van Georgini

Hierdie kompetisie is gesluit
georgini

Twee gelukkige lesers kan elkeen juweliersware ter waarde van R4 000 wen met vergunning van Georgini en Goeie Huishouding

Georgini se vroulike reeks juweliersware bied iets vir elke geleentheid. Hul elegante artikels met hul modieuse ontwerpe is die perfekte afronding vir enige uitrusting. Die reeks sluit delikate en fyn armbande in, wat bymekaar gedra kan word, asook ’n verskeidenheid treffende oorbelle, ringe en halssnoere.

Al die juweliersware word met die hand van 925 sterlingsilwer van die hoogste gehalte gemaak met rodium, 18-karaat-goud- of 18-karaat-roosgoudplatering, en word delikaat met die beste kunsstene versier.

Georgini-juweliersware is by ’n aantal kleinhandelaars landwyd beskikbaar en aanlyn by www.georgini.co.za.

Vraag: Sluit die Georgini-reeks oorbelle in?

Sluitingsdatum: 30 November 2016

 

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Wen ’n Plush Supreme-geskenkpak ter waarde van R1 000!

Hierdie kompetisie is gesluit

Close