×
Skakel na Engels

WEN een van twee hoëtegno-veiligheidskameras!

Hierdie kompetisie is gesluit

Skryf in om een van twee Netatmo Welcome-kameras met revolusionêre gesigherkenningstegnologie ter waarde van R4 299 elk te wen (beskikbaar by iStores landwyd)

As dit vir jou ’n top-prioriteit is om jou gesin veilig te hou bied die Netatmo Welcome-kamera vir jou fantastiese veiligheidsvoordele. Die Netatmo het gesigherkenningstegnologie en superieure nagvisie, asook ’n minimalistiese ontwerp en ’n omvattende 360 º-gesigsveld.

Dis maklik om op te stel – plaas die kamera binnenshuis op jou ingangsportaal gemik, prop dit in en laai die app af. Identifiseer dan eenvoudig jou geliefdes met ’n maklike kliek. Dis dit! Van daardie oomblik af sal die kamera jou kinders of familielede herken wanneer hulle verby die kamera beweeg. Dit sal dan die name van die mense wat dit sien direk na jou slimfoon stuur en jou in kennis stel wanneer jou kinders of bejaarde ouers by die huis is. Maar wat nog belangriker is, die kamera waarsku jou ook wanneer dit ’n vreemdeling sien.

Beantwoord eenvoudig die volgende vraag om in te skryf:

Vraag: Watter soort tegnologie gebruik die Netatmo Welcome-kamera om jou gesin te identifiseer?

 

Sluitingsdatum: 30 September

 

Besoek www.myistore.co.za/netatmo-welcome-home-camera vir nog inligting.

 

Twitter: @MyiStoreSA 

Facebook: iStore

Hierdie kompetisie is gesluit

 

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Wen die bed van jou drome ter waarde van R12 999

Hierdie kompetisie is gesluit.

Close