×
Skakel na Engels

WEN een van 10 OneDayOnly-koopbewyse ter waarde van R1 000!

Tien gelukkige lesers kan elkeen ’n R1 000-koopbewys van OneDayOnly wen met die komplimente van Goeie Huishouding en OneDayOnly
OneDayOnly

Hoekom sal jy winkel toe wil gaan wanneer jy fantastiese aanbiedings aanlyn kan kry? OneDayOnly is Suid-Afrika se oorspronklike daaglikse-aanbiedings-webwerf met aanbiedings van die grootste handelsname sedert 2010. Aanbiedings word elke dag vanaf middernag beskikbaar en gee jou 24 uur om voordeel te trek uit groot besparings op fantastiese produkte.

Kopers kan uitsien na aanbiedings van handelsname soos Adidas, Garmin, Puma, Disney, Smeg, Nintendo en Nike, en kan afslag van tot 80% kry. Kry die items wat jy koop by jou deur afgelewer op enige plek in Suid-Afrika. OneDayOnly stel jou in staat om vanaf die gerief van jou rusbank te koop, of jy nou in Port Edward of Polokwane of enige plek tussenin woon.

Die produkreeks van OneDayOnly sluit kombuisware, sporttoerusting, klere, speelgoed, elektronika en reisaanbiedings in. Daar sal beslis iets wees wat jou oog tref!

Onedayonly

Omdat die aanbiedings net vir een dag geldig is, is dit die moeite werd om op die OneDayOnly-nuusbrief in te teken om te verseker dat jy nooit weer ’n fantastiese aanbod misloop nie.

Besoek www.onedayonly.co.za vir nog inligting. Volg hulle op FacebookTwitter of Instagram.

Onedayonly

Tien gelukkige lesers kan elkeen ’n OneDayOnly-koopbewys ter waarde van R1 000 wen! Beantwoord net hierdie maklike vraag:

Vraag: Hoe laat word die nuwe aanbiedings op OneDayOnly beskikbaar?

SLUITINGSDATUM: 30 April 2017

Hooffoto: iStock/Petar Chernaev

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
WEN 1 van 8 Plush Supreme-spesialis-huissorggeskenkpakke ter waarde van R1 000 elk!

Wen een van 8 geskenkpakke met Plush-spesialis-huissorgprodukte met die komplimente van Goeie Huishouding en Plush Is jy op soek na...

Close