×
Skakel na Engels

WEN 5 nagte se verblyf by Constance Ephelia in die Seychelle ter waarde van R60 000!

inbook comp

Een gelukkige lese kan vyf nagte vir twee by Constance Ephelia in die Seychelle wen met die komplimente van Goeie Huishouding, Constance Ephelia en Air Seychelles.

Breek weg na die Seychelle vir ’n onvergeetlike eiland-vakansie by die Constance Ephelia-oordhotel op die eiland Mahé. Dié oord is deel van die Constance Hotels & Resorts-groep, waar jy enige iets van luukse glans tot ’n Robinson-Crusoe-agtige wegbreek kan ervaar, met ’n verskeidenheid dienste wat aan al jou verwagtinge sal voldoen en bekwame personeel met ’n passie vir goeie diens. Constance Ephelia het ’n eie persoonlikheid
danksy die unieke argitektuur wat die oord met sy natuurlike omgewing laat saamsmelt.

Constance Hotels & Resorts deel hul konsep van luuksheid deur hoe hulle die lewe aanpak: om die beste oomblikke te ervaar in ’n omgewing wat suiwer, pretensielose skoonheid vergestalt.

Besoek www.constancehotels.com vir nog inligting. 

Hierdie wegbreek om te onthou sluit in:

Vyf nagte vir twee by Constance Ephelia in die Seychelle

Ontbyt en aandete ingesluit Vlugte deur Air Seychelles

Bepalings en voorwaardes:

Die prys sluit twee ekonomiese-klas-retoerkaartjies van Johannesburg na die Seychelle in.

Die prys is nie terugbetaalbaar nie en kan nie vir kontant verruil word nie.

Lughawebelasting is nie ingesluit nie en sal deur die pryswenner betaalbaar wees.

Kry die sleutelwoord om hierdie fantastiese prys te wen in die Maart-uitgawe van Goeie Huishouding. Nou te koop!

Maart cover

SLUITINGSDATUM: 31 Maart 2018

Hierdie kompetisie is gesluit.

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Ontmoet die eerste Gerber®-baba met downsindroom

"Ek het nog nooit iemand gesien wat Lucas ontmoet en nié glimlag nie," vertel sy ma. Deur Megan Friedman

Close