×
Skakel na Engels

WEN 1 van 5 geskenkpakke met SBR-rome ter waarde van R1 287,50 elk!

Vyf gelukkige lesers kan elkeen ’n geskenkpak met SBR-rome wen met die komplimente van Goeie Huishouding en Adcock Ingram
Adcock ingram komp

Soos die seisoene verander en die weer droër raak, ly ons vel dikwels daaronder. Maar die goeie nuus is dat Adcock Ingram se revolusionêre SBR-rome ideaal vir die behandeling van ’n droë vel is. Hierdie medies ontwikkelde produkte sal jou vel vinnig help herstel en vogvlakke aanvul.

SBR Lipocream help vir ’n droë vel deur die vel se beskermingsfunksie te versterk en herstel deur twee fisiologiese lipiede in die vel te vervang. Die spesiale formule van SBR Repair-room herstel die vel se beskermingslaag en versnel die herstelproses deur lipiede identies aan jou vel s’n na die epidermis te dra waar dit langer hou.

Die geskenkpak wat jy kan wen, bestaan uit Adcock Ingram se SBR Repair-room, SBR Lipocream, ’n pasgemaakte Lou Harvey-toiletsakkie, ’n sjiek kopband van handdoekstof en ’n waslap.

Besoek www.adcock.co.za of volg @sbrsouthafrica op Facebook vir nog inligting oor Adcock Ingram se SBR-rome.

Vyf gelukkige lesers kan elkeen ’n geskenkpak met SBR-rome ter waarde van R1 287,50 WEN! Beantwoord net hierdie maklike vraag:

Vraag: Watter SBR-room help vir ’n droë vel deur die vel se beskermingfunksie te versterk en herstel deur twee fisiologiese lipiede in die vel te vervang?

Sluitingsdatum: 30 April 2018

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
WEN stoorruimte vir 8 maande van StoreSmart ter waarde van R8 000!

Een gelukkige leser kan stoorruimte vir 8 maande van StoreSmart WEN met die komplimente van Goeie Huishouding en StoreSmart

Close