×
Skakel na Engels

WEN 1 van 2 Philips-geskenkpakke met kombuistoestelle ter waarde van R25 000!

Philips inbook komp

Twee gelukkige lesers kan elk n geskenkpak met Philips=kombuistoestelle ter waarde van R25 000 met die komplimente van Goeie Huishouding en Philips Suid-Afrika wen!

Paasfees is om die draai en voor jy weet, is jou familie en vriende hier om te kuier. En met jou geliefdes in die omtrek is die sukses van jou geregte die laaste ding waaroor jy jou hoef te kwel. In hierdie spesiale tyd wil jy nie onnodig baie tyd in die kombuis bestee en jou afsloof om seker te maak dat jou maaltye nie flop nie. Dis kosbare tyd wat jy saam met jou kuiergaste moet deurbring.

Philips het die ideale oplossing vir jou en dis hoekom hulle ’n geskenkpak met nege veeldoelige Philips-kombuistoestelle weggee. Jy sal smaaklike en gebalanseerde maaltye kan berei, vars en gesonde sappe kan maak, smoothies kan opzirts en heerlike lekkernye kan bak. Dis soos ’n gereedskapkis vir kos uit die boonste rakke. Philips se innoverende kombuistoestelle maak dit soveel makliker om aptytlike etes te berei. Oorleef met dié toestelle die Paasfeesdolheid en tower heerlike maaltye vir jou gaste op.

Die geskenkpak bevat:

1. Viva Collection-lugbraaier

2. Daily Collection-handmenger

3. Avance Collection-versapper

4. Viva Collection-vermenger

5. Viva Collection-voedselverwerker

6. Daily Collection-menger

7. Ketel en broodrooster

8. Saeco PicoBaristo Super-automatic-espressomasjien

Besoek www.philips.co.za of kommunikeer met @Philips SouthAfrica deur middel van Facebook en @PhilipsHomeSA deur middel van Twitter.

Vraag: Hoeveel Philips-kombuistoestelle is daar in elke geskenkpak wat gewen kan word?

Sluitingsdatum: 28 Februarie 2018

Hierdie kompetisie is gesluit.

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
WEN ’n GetSmarter-kursus ter waarde van R13 000!

Een gelukkige leser kan ’n GetSmarter-kursus wen met die komplimente van Goeie Huishouding en GetSmarter. Neem beheer van jou toekoms...

Close