×
Skakel na Engels

Wees ’n koel ouer

Vind die balans tussen vriend en vyand

Wees ʼn koel ouer – hiermee bedoel ons nie dat jy jou kinders moet toelaat om te doen net wat hulle wil nie. Soms moet jy net die leisels ’n bietjie verslap …

1. Verhoog jou kind se sakgeld as jy voel hy verdien dit.

2. Laat jou kind toe om partytjies by te woon of by die huis te hou. Dit is belangrik vir kindes om te weet dat hul ouers hulle vertrou.

3. Laat jou kinders belangrik voel deur hul mening te vra oor sekere besluit rakende die huishouding.

4. Moenie jou kinders in die verleentheid stel nie. Kinders se sosiale beeld is vir hulle baie belangrik.

5. Moenie te koel probeer wees nie. Kinders hou daarvan dat hul ouers weet wat in hul wêreld aangaan, maar hulle het steeds ʼn ouer nodig. So, moenie hul beste vriend probeer wees nie.

LEES OOK:

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Maksirompe

Maksi’s is ’n lekker manier om koel te bly wanneer die kwik styg. Dra dit saam met ’n styfpassende T-hemp...

Close