×
Skakel na Engels

Waarom ’n CC-room?

Vereenvoudig jou skoonheidsroetine met ’n CC-room – jy sal die verskil sien én voel! CC staan vir ‘colour correcting’ of ‘complexion corrector’.

So ’n room sal jou veltoon egaliger maak en jou minder bleek en vaal laat lyk. Die doel daarvan is om die tekens van die ouderdom te help keer en plooie te versag, maar dit werk ook soos ’n BB-room – ’n basislaag, SBF-beskerming én bevogtiging. Ons het drie toetsers gevra om dit op die proef te stel:

 

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Kies die regte BB-room

Dis die nuutste gonswoord in die skoonheidswêreld, maar wérk dit en watter een moet jy gebruik?

Close