×
Skakel na Engels

Vyf moet-hê-skoonheidskopies vir jou handsak

Behalwe vir jou sleutels, selfoon en beursie moet daar ook ’n paar skoonheidsprodukte in jou handsak wees. Dié vyf sal jou help om altyd op jou beste te lyk:

 

 

1. ’n Handige produk om van kieme ontslae te raak. Probeer Coconut Hand Cleanser Gel (R40) van The Body Shop.

2. ’n Produk wat jou gesig bevog én beskerm. Sorbet BB Cream SPF 15 (R99,99) in Light bied 24 uur-bevogtiging en dien ook as ’n basislaag wat ligte dekking vir ’n vlekkelose gelaat bied.

3. Klam lappies om grimering mee te verwyder of jou hande mee skoon te vee. Probeer Johnson’s Face Care Daily Essentials Oil Balancing Facial Cleansing Wipes (R44,95).

4. Vir oë wat op en wakker lyk, probeer Almay One Coat Get Up & Grow Mascara R155 in Black Brown.

5. Lipsalf wat jou lippe heeldag lank gevoed en bevog sal hou. Probeer Labello Lip Butter (R29,99) in Vanilla & Macadamia.

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
5 stappe na ’n mooier vel

Lyk jou vel sleg noudat die seisoen verander? Volg hierdie basiese moets en moenies om altyd op jou beste te...

Close