×
Skakel na Engels

Vyf idees met waatlemoen

Waatlemoen is ’n heerlike en veelsydige soet of sout keuse vir jou partytjie

1. Rond waatlemoenblokkies met ricotta af en garneer met olyfolie, seesout, swartpeper en ’n kruisement-takkie. Mmm!

 

2. Maak ’n snytjie in die kant en steek die helfte van ’n roomysstokkie in vir ’n prettige kinkel.

 

3. Waatlemoenstokkies wat met jogurt-doopsous bedien word, sal vlieg.

4. Versap waatlemoenstukke en ys. ’n Skeut vodka of rum gee dit ’n astrante (volwasse) skop.

 

5. Gebruik koekiedrukkers en druk jou stempel in woorde af.

 

Blaai na bl.167 van ons Desember 2012-uitgawe vir nóg vyf idees met waatlemoen.

Weet jy van enige ander maniere om waatlemoen te bedien of te geniet? Lewer gerus hier onder kommentaar.

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Die pomelodieet – wat régtig werk

’n Glasie pomelosap kan jou help om oortollige vetjies af te skud

Close