×
Skakel na Engels

Vrydag-gunstelinge

Van ’n winskoop tot duur – Ons is dol oor dié rosige lipskakerings, wat voedend en ideaal is om elke dag te dra. Hier’s van winskopies tot taamlike duur kopies – jy kan besluit!

 


  • Chanel Rouge Allure Intense Long-wear Lip Colour (R450) in Radieuse
  • Clarins Rouge Eclat Satin Finish Age-Defying Lipstick (R255) in Sweet Rose
  • Essence Longlasting Lipstick (R29,95) in Natural Beauty
Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
4 stappe vir perfekte rooi lippe

Stap 1: Begin met ’n lipomlyner Die doel van ’n lipomlyner is om die kleur binne te hou en te...

Close