×
Skakel na Engels

Vorm ’n band met jou baba voordat hy of sy gebore word!

Harmonieballetjies is ’n eeue oue manier om ’n band met jou baba te vorm terwyl hy of sy nog in die baarmoeder is. Shiroko het ’n groot verskeidenheid harmonieballetjies vir alle smake en persoonlikhede
harmonieballetjies

Gee jou kreatiwiteit vrye teuels met Shiroko se fantastiese juweliersware, waaronder pragtige halssnoere met ornamente en hangertjies wat met enige van hul harmonieballetjies of rodium-geplateerde sterlingsilwer-gelukbringertjies gevul kan word. Ons is veral dol oor die versilwerde harmonieballetjies, wat ’n strelende klank van klokkies maak. In baie kulture dra swanger vroue harmonieballetjies om hul ongebore kind te kalmeer. Nadat die kind gebore is, word hy/sy herinner aan toe hy in die baarmoeder was wanneer hy die klank hoor en voel of sy ma naby hom is. Harmonieballetjies is ook ’n wonderlike geskenk om van ma na dogter oor te dra sodra die kind ouer is.

Shiroko kombineer kontemporêre styl naatloos met ’n verskeidenheid modieuse en pragtige ontwerpe, waaronder geboortestene, letters van die alfabet, syfers, sterretekens, diere, godsdienstige simbole en geluk-ikone. Die beste van alles is dat jy maklik jou gelukbringertjies kan vervang of nuwes byvoeg soos jy wil. Die versameling bied ’n groot verskeidenheid unieke stukke wat ideale geskenke vir Valentynsdag, herdenkings, troues en verjaardae  maak, of eenvoudig om iemand spesiaals te bederf.

Kies uit ’n verskeidenheid rodium-geplateerde 925 sterlingsilwer-sweefkraletjies in alle vorms, groottes en kleure, asook hangertjies, kettings en ornamente. Jy kan ’n harmonieballetjie en ’n houertjie kies wat by jou gemoedstemming pas of wat jou inspireer en ’n unieke voorkoms skep.

Koop aanlyn of kry ’n voorraadhouer by www.shiroko.co.za

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief