×
Skakel na Engels

Vind jou balans

Goeie eetgwoontes begin met ‘n bakkie KELLOGG’S – graanvlokkies

Kellogg’s is al langer as 110 jaar passievol daaroor om gesinne te help om op hul beste te wees. En dit begin alles by ontbyt. Hulle verstaan die uitdagings om jou gesin te help om hul dag op ’n goeie noot te begin en dit is hoekom hul graanvlokkies belangrike voedingstowwe soos proteïen, kalsium, yster en vitamien D bevat. Gee jou gesin soggens ’n porsie heerlike Kellogg’s- graanvlokkies om te verseker dat hul dag gebalanseerd en gelukkig begin.

Help jou gesin om gesond te bly met hierdie nuttige wenke van Kellogg’s wat wys hoe maklik dit is om ’n goed gebalanseerde leefstyl te hê.

Ken jou voedselgroepe

Jy sal beter, gesonder voedselkeuses doen as jy meer kennis het van wat jy eet.

Moenie ontbyt oorslaan nie

’n Voedsame, gebalanseerde ontbyt help om jou metabolisme aan die gang te kry en verskaf energie vir die dag.

Drink meer water

Water help om jou liggaamstemperatuur te reguleer, ver- sprei suurstof deur jou lyf, bevorder geson- de selle en help om gifstowwe uit te spoel.

Kook tuis

As jy jou eie kos maak, het jy meer beheer oor wat daarin gebruik word, asook oor die porsiegroottes.

Eet die reenboog

Maak seker dat jy ’n groot verskeidenheid voedselgroepe op jou bord het, soos groente, vrugte, maer vleis, eiers, peulgroente, neute, sade, volgrane en suiwel. Gh

Begin jou dag met positiewe denke #BeGreat

#BeGreat-Quote31_AFR #BeGreat-Quote30_AFR #BeGreat-Quote29_AFR #BeGreat-Quote28_AFR #BeGreat-Quote27_AFR #BeGreat-Quote26_AFR #BeGreat-Quote25_AFR #BeGreat-Quote24_AFR #BeGreat-Quote23_AFR #BeGreat-Quote22_AFR #BeGreat-Quote21_AFR #BeGreat-Quote20_AFR #BeGreat-Quote19_AFR #BeGreat-Quote18_AFR #BeGreat-Quote17_AFR #BeGreat-Quote16_AFR #BeGreat-Quote15_AFR #BeGreat-Quote14_AFR #BeGreat-Quote13_AFR #BeGreat-Quote12_AFR #BeGreat-Quote11_AFR #BeGreat-Quote10_AFR #BeGreat-Quote9_AFR #BeGreat-Quote8_AFR #BeGreat-Quote7_AFR #BeGreat-Quote6_AFR #BeGreat-Quote5_AFR #BeGreat-Quote4_AFR #BeGreat-Quote3_AFR #BeGreat-Quote2_AFR

 

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
30-dag-organiseeruitdaging

Gebruik die dae in maand om jou huis netjies te maak en orde te skep!

Close