×
Skakel na Engels

Vier goed wat jy verkeerd skil of afdop

Kyk hierdie video om die beste manier te leer om piesangs, aartappels en knoffel te skil en eiers af te dop

Om goed te skil of af te dop is waarskynlik een van die langdradigste aktiwiteite wat daar is. Dis ook frustrerend wanneer die skil of dop nie glad afkom nie, soos wanneer jy die punt van ’n piesang papdruk of waneer die helfte van die eier saam met die dop afkom! Kyk hierdie video vir maklike wenke om van die grootste sondaars te skil of af te dop: piesangs, eiers, knoffel en aartappels.

FOTO: iStock/icetocker

LEES OOK:

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Maklike maniere om van visreuke ontslae te raak

Visreuke aan jou hande of in die kombuis? Ons het die kenners gevra hoe hulle daarvan ontslae raak

Close