×

VIDEO: Wen met Protect-a-bed en slaan allergieë ’n kishou

Slaap jy saam met die vyand?

Kyk hierdie video. Jy sal dalk verras wees om uit te vind wie jou bed met jou deel (en jou siek maak!).

Jy sal ook uitvind hoe jy ’n fantastiese prys kan wen wat jou slaapkamer sal transformeer.

Besoek www.protectabed.co.za vir nog inligting.

 

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Wen die bed van jou drome ter waarde van R12 999

Hierdie kompetisie is gesluit.

Close