×
Skakel na Engels

Vervolmaak jou manikuur

ImPress Press-on Manicure gee jou binne minute ’n foutlose manikuur

Jy hou daarvan om jou naelkleur te verander om by jou bui en styl te pas, maar dit is tydrowend en verg baie moeite om daardie foutlose salonafwerking te verkry en behou. Met ImPress Press-on Manicure sal jy ’n salonmooi manikuur kry onder dat jy hoef te wag vir die naellak of gom om droog te word en dit sal nie jou naels beskadig nie. Trek eenvoudig die kleefbedekkings af, wend dit op jou naels aan en jy is reg om met ’n perfekte manikuur te spog! Unieke UltraHold-tegnologie maak die naels drie keer sterker as ander voorafgegomde naels en dit sal aanbly totdat jy gereed is om dit af te haal. Om die naels te verwyder is so maklik as om dit af te trek sonder dat jy asetoon hoef te gebruik, wat beteken jou naels word nie beskadig nie. Die uitmuntende glans hou tot ’n week – beter as selfs die beste salonne s’n. Elke bottel bevat 24 naels in 12 verskillende groottes, asook ses aksentnaels vir daardie ekstraspesiale voorkoms, sodat dit perfek op jou naels kan pas en jy die gewenste lengte kan kies.

 

Hierdie webpromosie is deur Sunpac geborg.

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Lyk 10 jaar jonger

Physicians Formula se nuwe Youthful WearTM-reeks is ontwerp om selfs die sensitiefste vel te help om ’n jeugdige voorkoms en...

Close