×

Verstommende grimeertransformasies!

Kyk net na hierdie verstommende mooimaaksessies

 

Die selebgrimeerkunstenaar Anar Agakishiev bewys dat grimering werklik wonderwerke kan verrig – soms op ’n skokkende manier! Behalwe vir sy talent is dit sy onlangse transformasies van vroue van 45 en ouer wat hom meer as 200 000 volgers op Instagram van oor die hele wêreld heen besorg het.

Anar, wat van Georgië is, kies elke maand een van sy kliënte vir ’n mooimaaksessie en elke sessie, wat hul hare insluit, neem sowat twee uur. Kyk na hierdie ongelooflike voor-en-ná-foto’s wat wys hoe hy sy kliënte se gesig transformeer en jare jonger laat lyk.

Maart-model

makeup

instagram.com

April-model

makeup

instagram.com

Mei-model

makeup

instagram.com

Junie-model

makeup

instagram.com

Julie-model

makeup

instagram.com

Augustus-model

makeup

instagram.com

September-model

makeup

instagram.com

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief