×
Skakel na Engels

Versag die voorkoms van fyn plooitjies

Kan jy fyn plooitjies versag deur jou vel te skuur? ’n Dermatoloog het die antwoord

 

 

A: Inteendeel, jy kan jou vel beskadig en uitdroog as jy dit te veel skuur, en dit sal die fyn plooitjies net meer beklemtoon. Maar vervelling kan die gelaat laat straal en die binnedringing van teenverouderingsmiddels aanhelp, sê Waldorf. Die geheim is om ’n sagte, daaglikse afskilfermiddel (kyk na die etikette) aan te wend of een keer per week ’n skuurmiddel te gebruik. “As jou vel baie sensitief is, kan jy ’n chemiese afskilfermiddel, soos ’n bevogtigende gesigwasmiddel met alfahidroksisure wat sagter as ’n skuurmiddel is, oorweeg” sê sy. PROBEER: Simple Kind to Skin Smoothing Facial Scrub of Nivea Daily Essentials Skin Refining Scrub.

 

 

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Clinique se resep vir sukses

Smart-serum, die toekoms van vooraanstaande teenverouderingvelsorg

Close