×
Skakel na Engels

Verminder lagplooitjies só

Wat veroorsaak hierdie fyn lyntjies en hoe kan jy dit verminder?

 

Veroorsaak jou glimlag lagplooitjies?

 

Nie heeltemal nie.

‘Lagplooitjies is die gevolg van ouderdomsverwante verlies aan kollageen, wat veroorsaak dat jou wange elastisiteit verloor en sak, en daardie plooie vorm,’ sê dr. Ranella Hirsch, ’n dermatoloog. ‘Maar herhaaldelike bewegings deur die spiere vererger dit.’ ’n Veldokter kan hialuroonsuur-vullers inspuit om die wange te lig, of wend jou tot ’n topikale vuller vir ’n vinnige, tydelike oplossing.

 

PROBEER: Kiehl’s Powerful-Strength Line-Reducing Concentrate (R605), L’Oréal Paris Revitalift Laser Renew (R199,95) of Olay Regenerist 30 Second Wrinkle Filler (R249,99).

 

Lees ook:

Beveg die tekens van veroudering

Hoe om fyn lyntjies en plooie te versag

 

Bron: Goeie Huishouding-tydskrif

 

 

 

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Kry só sterker beendere

Melk is nie die enigste drankie wat kan help om jou risiko vir osteoporose te verminder nie ...

Close