×
Skakel na Engels

Verleng jou matras se leeftyd

Keer dat jou matras induik en verseker só ’n goeie nagrus vir jare

Keer dat jou matras induik: Draai dit een keer per maand om om die druk eweredig aan albei kante te versprei. Keer dit om en draai dit ook sodat die bokant by jou voete is.

Stofsuig dit sommer ook behoorlik. Gebruik die stoffeerhegstuk om die bo- en sykante te stofsuig en gebruik dan die klein, nou hegstuk om al langs die groewe en nate te stofsuig.

Koop beskermende oortreksels vir jou matras en kussings om vlekke te keer en stof- en bedmyt te help voorkom. Probeer Protect-A-Bed se 100% waterdigte, 100% deurlugbare beskermers by Dis-Chem, bedwinkels en Kalahari.

Was jou matrasbeskermer elke paar maande en jou kussingbeskermers meer gereeld.

LEES OOK:

5 maniere waarop jy jou lakens verniel

10 maniere om van weeluise ontslae te raak

Hoe om jou kinders soggens uit die bed te kry

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Die dokter sê: Slaap laat!

As jy in die week min slaap, is ’n middagslapie of laatslaap oor naweke nie ’n luukse nie, maar noodsaaklik

Close