×
Skakel na Engels

Verbrand 400 kJ op die maklike manier

Kan jy nie vandag by die gim uitkom nie? Jou gereelde roetine het dalk meer gewigsverliesvoordele as wat jy dink. Huiswerk, inkopies – dit tel alles

 

 

Kosmaak | 40 minute | Verbrand 440 kJ

 

Tuinmaak | 20 minute | Verbrand 450 kJ

 

Was die motor | 25 minute | Verbrand 460 kJ

 

Stap met die hond | 35 minute | Verbrand 460 kJ

 

Huiswerk | 35 minute | Verbrand 440 kJ

 

Inkopies | 45 minute | Verbrand 470 kJ

 

Pak ’n kamer reg | 20 minute | Verbrand 410 kJ

 

Bestuur | 50 minute | Verbrand 440 kJ

 

 

 

* Berekeninge gegrond op iemand wat 60 kg weeg.

 

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
5 maniere om selluliet te laat verdwyn

Gebruik dié wenke van kenners om daai dimpels te verminder en te verbloem

Close