×
Skakel na Engels

Twee belde is al wat jy nodig het

Maak seker jy het breë en smal opsies in jou klerekas

 Foto: REX/Broadimage

 

Wanneer jy ’n smal belt kies, kry een met ekstra lengte. Wanneer jy dit aangesit het, trek die ekstra stuk uit en gee dit ’n elegante knoop. Of kies Jessica Alba se breër soort belt om jou figuur ’n sexy uurglasvorm te gee.

 

Taankleur leerbelt R290, Jinger Jack by Spree

 

 

 

Leerbelt met knoppies R180, Studio. W by Woolworths

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Ster-oorbelle

Voeg ’n tikkie rooitapytglans by jou voorkoms met opvallende oorbelle

Close