×

Teken op GH en WEN!

Teken in op GH en jy word dalk bederf met ’n GRATIS TheraVine™-geskenkpak van R560!

O ns het ’n ekstraspesiale aanbod vir jou: Neem ’n jaarsubskripsie op Goeie Huishouding uit en jy sal 30% afslag op die gewone prys kry én jy kan ’n velsorggeskenkpak van TheraVine™ ter waarde van R560 wen. ’n TheraVine™-velsorgroetine – afskilferaar, reiniger, verfrisser, bevogtiger – verseker jou van diep reiniging en langdurige hidrasie. TheraVine™-produkte is geformuleer om transepidermale waterverlies te verminder en die vel se natuurlike beskermingslaag teen vogverlies te versterk. Bestanddele soos druiwe- pitolie, pynappelekstrak en soetlemoen sal jou vel skoon en verfris laat. Besoek www.theravine.co.za vir nog inligting.

12 gedrukte uitgawes vir R319 (Gewone prys R455)

12 digitale uitgawes vir R255 (Gewone prys R364)

Kliek hier om in te teken!

Redes om in te teken:

  • Gratis aflewering
  • Lees GH voor dit in die winkels is
  • Moenie ‘n uitgawe misloop nie
  • Vermy prysverhogings
  • Wees verseker van die gratis geskenk 

Vir enige in teken navrae, kontak Mags@Home

Kontak nommer: 087-405-2221

Epos: subs@magsathome.co.za