×
Skakel na Engels

Swem, Sannie, swem

Swem is ’n cool tydverdryf danksy ons Olimpiese helde Cameron van der Burgh en Chad le Clos. Dis ook ’n wonderlike manier om gewig te verloor

 

 

Swem jouself slanker met Richard Cotton, ’n oefeningfisioloog van die American College of Sports Medicine, se slim truuk. Skop drie keer met jou voete vir elke armhaal wanneer jy vryslag swem. Swemmers skop gewoonlik net een of twee keer per haal, maar deur voet in die hoek te sit kan jy jou kilojouleverbranding met soveel as 38%* verhoog. (Dit werk uit op 550 kJ in plaas van 400 kJ in slegs tien minute, of 1 650 kJ in plaas van 1 200 kJ in ’n halfuur.) Dis nou raad van die eerste water!

 

* Gegrond op ’n vrou wat 68 kg weeg

 

 

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Gesondheid vir jou gesin

4 maklike maniere om jou gesin gesond te hou

Close