×

Suzelle DIY: Hoe om ’n koperpyptafeltjie te maak

Bou dié naweek Suzelle se vinnige, maklike koperpyptafeltjie

 

Koper is steeds groot nuus op beide die mode- en dekorfront, en ons kan nie aan ’n ouliker (en mooier!) manier dink om koper in jou huis in te span as met Suzelle se pragtige selfdoentafeltjie nie. Dis makliker om te maak as wat dit lyk – ons belowe! – en dis net betyds vir die naweek.

GEHEIME WENK: Suzelle gebruik leipype (conduit) pleks van regte koper omdat dit – soos sy self sê – goedkoper en beter is.

 

Dis wat jy nodig het om Suzelle se koperpyptafeltjie te maak:

  • ’n skinkbord
  • leipype
  • stringe rek
  • ’n pypknipper
  • skuurpapier
  • maskeerband
  • ’n merkpen
  • ’n maatband
  • verskeie spuitverf
  • klein pypklampe

 

 

LEES OOK

10 Kersfeeswenke van Suzelle DIY

Suzelle DIY: Hoe om origami-lanterns te maak

Kyk hier: Suzelle DIY maak ’n paletswaai

 

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
10 Kersfeeswenke van Suzelle DIY

Want enige iemand kan!

Close