×
Skakel na Engels

Suzelle DIY: Hoe om brood met ’n luiperdvelmotief te maak

Vertrou Suzelle om die modieusste, sexyste brood nóg te bak!

Ons weet ons geliefkoosde selfdoenster is dol oor luiperdvelmotiewe – dit is immers haar gunsteling-“kleur”. Dit kom dus as geen verrassing dat sy besluit het om van alle dinge brood met ’n luiperdvelmotief te skep nie! Oukei, miskien is dit steeds ietwat verrassend 🙂 Maar ons is dol daaroor! En dis makliker om te maak as wat jy dink.

Wat jy nodig het:

375 g broodmeel
35 g suiker
1 t kitsgis
½ t sout
265 ml melk
20 g ongesoute botter, saggemaak
15 g kakaopoeier
rooi, groen en blou voedselkleursel
skoon vadoeke
deegroller
broodpan
latekshandskoene
kleefplastiek
houtlepel
mengbakke

Kyk nou die video vir aanwysings! 

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Suzelle DIY: Wat gebeur met Kanye en Taylor?

Dankie, Suzelle, dat jy dit so mooi verduidelik ;)

Close