×

Suid-Afrika se 10 gewildste soektogte op Google in 2016

“Pokemon Go”, “Euro 2016” en “Olympic Games Rio 2016” is boaan die lys.
google

Google het die top-10 gewildste soektogte deur Suid-Afrikaners in 2016 bekendgemaak. Vind uit aan watter van hulle jy skuldig is.

Gewildste algemene soektogte:

  1. Pokemon Go
  2. Euro 2016
  3. Olympic Games Rio 2016
  4. Donald Trump
  5. Election results
  6. Mandoza
  7. IEC
  8. Mall of Africa
  9. Caster Semenya
  10. US Elections 2016

Suid-Afrikaanse politici en prominente figure wat die meeste in soektogte voorkom:

  1. Jacob Zuma
  2. Openbare beskermer
  3. Gupta-familie
  4. Thoko Didiza
  5. Mcebo Dlamini
  6. Pravin Gordhan
  7. Sipho Pityana
  8. Brian Molefe
  9. Thuli Madonsela
  10. Khwesi

Suid-Afrikaanse selebs wat die meeste in soektogte voorkom:

  1. Mandoza
  2. Gugu Zulu
  3. Emtee
  4. Babes Wodumo
  5. Gareth Cliff
  6. Nasty C
  7. Rapulana Seiphemo
  8. Nyembezi Kunene
  9. Ayanda Mabulu
  10. Duke Soul

Suid-Afrikaanse TV-programme wat die meeste in soektogte voorkom:

  1. Cash Gang
  2. Uzalo
  3. Muvhango
  4. Isibaya
  5. Idols SA
  6. Beintehaa
  7. Bigg Boss 9
  8. Skeem Saam
  9. The Voice South Africa
  10. Antara Nur Dan Dia

“How to’s” wat die meeste in soektogte voorkom:

  1. How to download Pokemon Go
  2. How to build a strong business relationship
  3. How to lose belly fat
  4. How to heat up cosmetic oil for production
  5. How to remove bookmarks
  6. How to make slime
  7. How to tie a doek
  8. How to deal with poor confidence
  9. How to cope with being alone
  10. How to prepare battered jackfruit

Top-soektogte waarin die woorde “what is” voorkom:

  1. What is Pokemon Go?
  2. What is Java?
  3. What is globalisation?
  4. What is a blesser?
  5. What is Brexit?
  6. What is the weather today?
  7. What is meant by restorative justice?
  8. What is research?
  9. What is a dependent variable?
  10. What is biome?

Lees ook:

Die 10 musiekvideo’s wat in 2016 die meeste gekyk is

16 plaaslike soetgoed en peuselhappies wat Suid-Afrikeners wat oorsee woon die meeste mis

Hou jy hiervan?
op ons GRATIS Goeie Huishouding-resepnuusbrief
 
Die tien musiekvideo’s wat in 2016 die meeste gekyk is

Fifth Harmony, Calvin Harris en Rihanna is 2016 se gunstelinge.

Close